Produkte

Ons verkoop die Russiese Gras as volwasse gevestigte polle teen R10 'n pol.


Ons kan landswyd aflewer, maar die prys sluit nie aflewering in nie, en sal apart gekwoteer moet word.



Gras Polle (R10 per pol)

Gras Polle

Ons verkoop volwasse, sterk polle wat op gemiddeld 90 stingels bevat. Die polle kan net so geplant word of kan verdeel word om 'n groter area te plant.